Jocelyn Breno

Jocelyn Brando
Geboorte (1919-11-18)18 November 1919
Sterfte 27 November 2005 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jocelyn Brando (18 November 1919 – 27 November 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Heat (1953), Nightfall (1956), en Mommie Dearest (1981), en in die televisiereeks General Electric Theater (1953).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search